• JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator

Welkom by Clemens Mans

As bedienaar van die Woord deur sang en musiek het Clemens die afgelope dekade nes geskop in die harte van sy luister-gehoor regoor Suid–Afrika, Namibië en onlangs tot in die VSA.

Nie net is Clemens bekend vir sy passie vir ons land, sy mense en Afrikaans nie, maar ook vir sy opregte, opgewekte bedieningstyl.

Clemens pas sy rotsvaste geloof sterk toe in sy gesin, sy bediening en vir die afgelope twee jaar, ook deur middel van die televisiemedium Kruiskyk.TV

" 'n Absolute ekstrovert met 'n passie vir die Here" - Past. Johan van Eeden, Potgietersrus.

" 'n Man van karakter, inbors en 'backbone'" - Dr Rodney Seale.